top of page

AANLYNKLASSE

GOOGLE CLASSROOM

Rassies maak van die aanlynleer-platform, Google Classroom gebruik. In die lig van die COVID-19 pandemie was die skool genoop om na ‘n aanlynplatform te beweeg. Die skool gebruik Google Classroom as e-leer platform.

Elke leerling skakel in op sy eie profiel. Hier kan aanvullende inligting en oefeninge, sowel as belangrike inligting oor elke vak gevind word.


 

yNbRqdBpDrCQMoP9NNfZ2d.jpg

REKENAAR EN/OF SELFOON

Leerders kan of op hul rekenaar (laptop) of selfoon of BEIDE aanteken vir Google Classroom.
 

HOE OM AAN TE TEKEN

Leerders benodig hul TOELATINGSNOMMER om op Google Classroom aan te teken.  Hierdie toelatingsnommer kan verkry word deur die skool telefonies te kontak op 013 932 0195

​

Volg die skakels op die bladsy hieronder vir video’s en notas om jou te help om op Google Classroom in te teken.

bottom of page