top of page
Image by Clay Brown

SAGTEBAL

SAGTEBAL - ORGANISEERDER

 W von Staden.jpg

Wilma von
Staden

Sagtebal organiseerder

 wilma@hserasmus.co.za

Sagtebal is 'n nuwe sportsoort by die Rassies. Hiermee wil ons vir die dogters 'n geleentheid gee om later in die jaar ook aktief te kan wees. Die dogters het al verskeie kursusse bygewoon waar die liefde vir die sport net meer en meer groei.

​

Dit vind in die 3de kwartaal plaas waar ons 2 spanne inskryf. Die afrigters kweek die liefde by elke speler om op die veld en van die veld af te kan presteer.

Sagtebal.png
bottom of page