top of page
R12906ec11d51877cc31be30d11eb6643.jfif

RUGBY

RUGBY-ORGANISEERDER

 S Janse van Vuuren.jpg

Stephan
Janse van Vuuren

Rugbyorganiseerder

stephan@hserasmus.co.za

Die Rassies rugby gaan elke jaar van krag tot krag. Ons het elke jaar menigde spanne in die liga se uitspele en selfs die finale. Ons neem ook deel aan die VIRSEKER beker wat gehou word in Augustus. Ons Junior spanne stap gereeld weg as Stadsbeker Wenners.

 

Al ons spanne gaan vanjaar by Camp Discovey toer. Dit is baie harde kompetisie en die spelers leer ontsettend baie elke jaar.

 

LIGA:

Die Rassies neem deel in die medium skole of tans bekend as die Afdeling 3 Skole. 

Ons is huidiglik besig met die liga waar ons spanne baie goed presteer.

2 van ons spanne die o/15 en o/16 is deur na die FINALE in Julie 2022 as die skool weer begin.

Wedstrydbepalings

JVR Logo.png
Rugby - Boerbok.png

Uitslae 2023

bottom of page