top of page
atletiekwallpaper.jpg

ATLETIEK

ATLETIEK-ORGANISEERDER

 A De Bruin.jpg

Ashleahy 
de Bruin

Atletiek organiseerder

ashleahy@hserasmus.co.za

Die Rassies begin elke jaar met 'n Interhuis waar 3 spanne hulle kragte meet. Dit word as 'n massabyeenkoms beskou dus word daarna gestreef vir elke leerder se deelname.

Die rassies atlete neem deur die jaar aan 3 ander byeenkomste deel. Hierdie jaar het ons die volgende byeenkomste gehad:

​

Tuis

Brits

Wonderboom

INTERHOËR

Ons neem tans deel in die C-Bond Atletiek saam die volgende skole:

Hoërskool Gerrit Maritz

Curro Hazeldean

Hoërskool Uitsig

Girls High

Boys High

Rietondale High

HTS John Vorster

Sutherland

 

Ons atletiekspan het die volgende plekke behaal :

Seuns eindig - 4de

Dogters eindig - 6de

Algeheel - 4de

 

Ons aflos Spanne het uitstekend gevaar. Ons het die volgende trofee's gewen:

o/17 Meisies - Beste dogters span

o/19 - Seuns - Beste seuns span

 

Medaljes:

Ons atlete ontvang die volgende medaljes:

17 x Goud

16 x Silwer

23 x Brons

 

Ander byeenkomste:

Tuks Top 10

Triple J in Witrivier

bottom of page