top of page

SKOOLLIED

Ons is die skool Erasmus

Wat vir niks en niemand stuit

Gedagtig aan ons vaders

in die slag van Bronkhorstspruit

Die kleure van ons vaandel

Wapper groen en wit en blou

as simbole vir die toekoms

van wat ons hoog wil hou.

 

Aan skool en volk en land getrou

Ons streef en stry

Ons werk en lei

Om te handhaaf en te hou 

Groen en wit en blou.

bottom of page