top of page
Capture2.PNG

REVUE

REVUE - ORGANISEERDER

IMG-20220420-WA0028.jpg

Hoërskool Erasmus bied hierdie jaar 2022 met trots hulle musiekblyspelproduksie, “Allice’s Hippodrome” aan. Die Musiekblyspel word jaarliks aangebied en dit bied talle leerders die geleentheid om deel te vorm van die ware Erasmus veelsydigheid onder ons vaandel van akademie, sport, kultuur, sosiaal en landbou. Dit is 'n groot voorreg om saam met die leerders en onderwysers aan hierdie produksie te werk en te sien hoe ons droom week na week verander in 'n werklikheid. “Alice’s Hippodrome” vertel die bekende sprokiesverhaal van Alice in wonderland op 'n energieke nuwe manier.

 

Ons is hierdie jaar besonders geseënd met die talentvolle kunstenaars wat spruit uit ons skool. Hierdie groep het in die spore van hul voorgangers ontwikkel tot kunstenaars waarna elke voornemende deelnemer met trots kan opkyk. Dit is vir ons 'n voorreg om die paadjie op die verhoog saam met elke leerder te stap en om te sien hoe hulle letterlik voor ons oë ontwikkel het tot opregte verhoogsterre!  Ons bied elke leerder die geleentheid aan om in sang, dans en toneelspel te ontwikkel. Moet ook nie die leerders wat agter die skerms werk vergeet nie want sonder hulle sal die produksie nie tot sukses kon kom nie.

​

This year Hoërskool Erasmus proudly presents our annual musical production Alice’s Hippodrome.  We present musicals on a yearly basis, which offers every learner the opportunity to form part of the true Erasmus banner of academics, sport, culture, social and agriculture.  It is a great privilege's to work on this production with every teacher and learner, and watch our dream develop into reality week after week.  Alice’s Hippodrome tells the tale of the beloved story Alice in wonderland in a new and exciting way. 

 

This year we are exceptionally blessed with the talented artists that have blossomed from our school population. This group has learned from their predecessors and some have even surpassed their masters in a way that every rassie can look up to.  It brings us great joy to walk the road with every learner and see them develop into true stage giants!  We offer every learner the opportunity to develop in singing, acting and dancing.  Don’t forget about the learners who work tirelessly behind the scenes, without them we would not be able to produce such an amazing show.

bottom of page