top of page
Capture3.PNG

EISTEDDFODD

Die Kungwini Eisteddfod is ‘n plaaslike Eisteddfod waar leerders die geleentheid gegun word om aan die volgende items deel te neem:

​

  1. Redenaars – beide Afrikaans en Engels

  2. Individuele voordrag – beide Afrikaans en Engels

  3. Voorbereide Lees – beide Afrikaans en Engels

  4. Individuele sang – beide Afrikaans en Engels

  5. Instrumentaal – enige instrument wat bespeel word.

  6. Visuele kuns: 

a. Tekenkuns

b. Skilder

c. Collage

d. Gemengde media

7. Drama: Alle drama kan ook in Afrikaans en Engels gedoen word.

a. Monoloog

b. Dialoog

c. Prosa

d. Mimiek

8. Skriftelike items:

a. Opstelle – beide Afrikaans en Engels

b. Gedigte – beide Afrikaans en Engels

Die Eisteddfod vind gedurende die derde kwartaal plaas. Leerders betaal ‘n inskrywingsfooi om deel te neem en word deur onafhanklike, geakrediteerde beoordelaars beoordeel. Hulle ontvang ‘n sertifikaat met ‘n seël op wat hulle prestasie aandui en ook repliek van die beoordelaar af om hulle te help om te verbeter in die genre wat hulle gekies het.

​

Om ‘n toekenning by die skool te kry moet die leerders aan ten minste twee verskillende genres deelneem met A+ prestasies.

AFRIGTER

bottom of page