top of page
krieketfoto1.jfif

KRIEKET

KRIEKET -ORGANISEERDER

 S Janse van Vuuren_edited.jpg

Stephan
Jansen van Vuuren

Krieket organiseerder

​

Ons krieket seisoen vind in die 3de kwartaal plaas waar ons 2 spanne in die liga het, o/15 en 1stes. Ons kolfblad is oorgedoen om die beste geleentheid te gee vir elke speler om tot die beste van sy vermoë te kan presteer.

 

Ons seniors speel gewoontlik op Maandae en juniors op Donderdae. Die afrigters se mikpunt is om dit elke jaar vir die spelers genotvol te maak maar waar hulle vaardighede verbeter en kompeterend kan deelneem.

​

Ons o/15 Krieketspan Wen ook 2023 hulle Liga.

Krieket - Buffalo's.png
bottom of page