top of page

HOKKIE

HOKKIE -ORGANISEERDER
Die hokkie by die Rassies is baie kompeterend. Ons kinders presteer elke jaar uitstekend waar ons kompeteer teen die stad skole. Ons het baie bekwame afrigters wat seker maak die spelers se vaardighede en emosionele welstand is op 'n hoë standaard waar ons kan presteer.
​
Ons beskik oor 5 x dogters spanne en 1 x ope seuns span. Hulle neem elke jaar aan verskeie vriendskaplike wedstryde deel asook aan toere.
​
Elke jaar dring daar van ons spanne deur na die Noordvaal kompetisie.
​
Huidiglik is ons o/14 ligawenners en dring deur na die Noordvaal.
Seuns - Hokkie

Dogters- Hokkie

bottom of page

.png)
