top of page
soccer1.jpg

SOKKER

SOKKER -ORGANISEERDER

 F Hyman_edited.jpg

Fanie
Heyman

Sokker organiseerder

​

Ons het Meisies en Seuns sokker. Die seuns neem deel in die 2de kwartaal waar hulle aan die Liga en die Cup deelneem. Ons het 'n o/15 en o/20 span aan die liga deelneem. Die seuns hou die Rassies se naam elke jaar hoog met die gehalte spel wat gespeel word.

​

Ons het in 2021 'n meisie span ook begin om vir elke meisie wat nog aan sport wil deelneem in die 3de kwartaal 'n kans te gee. Ons sien baie uit na die toekoms om te sien wat die dogters kan doen.

Ons beskik oor die
volgende spanne:

O/15 

O/20 

Sokker - Pumas.png

Borg:

Bronco ICON (1).png
bottom of page