top of page
netbal2.jfif

NETBAL

Netbal-17.png
 M Hermann.jpg

Marleen
Hermann

Netbal organiseerder

marleen@hserasmus.co.za

Ons beskik oor 9 spanne wat elke seisoen hulle harte uitspeel en alles gee. Ons meisies neem elke jaar aan vriendskaplike wedstryde deel asook aan toere. Elke meisie kry 'n wonderlike geleentheid om haar talente te beoefen. Van ons spanne is elke jaar Ligawenners en waar hulle deur gaan na die Tshwane uitspele. 

 

Ons dogters neem aan 'n baie sterk en kompeterende liga deel. Elke span het 2 bekwame afrigters wat elke dogter se talente identifiseer en baie goed ontwikkel.

NETBAL -ORGANISEERDER

Wedstrydbepalings

Uitslae
 

Netbal - Angoras.png

Borg:

Godrich Logo.jpg
bottom of page