top of page

VAKKE


GRAAD 8-9

VERPLIGTE VAKKE / COMPULSORY SUBJECTS

Afrikaans (Huistaal en Eerste addisionele taal)
Engels/English (Home language or First additional Language)

Wiskunde / Mathematics

Natuurwetenskap / Natural Science 

Sosiale wetenskappe / Social Science (Geskiedenis/History en/and Geografie/Geography)

Ekonomiese en Bestuurs Wetenskappe / Economical and Management Science

Tegnologie / Technology

Lewensorientering / Life orientation

Skeppende kunste / Creative arts

AF
EN
WI
NW
SW
EBW
TEG
LO
SK

SLAAGVEREISTES /  PASS REQUIREMENTS

  • Gr 8 - 9:  Die leerder moet die volgende minimum vlakke behaal: Vlak 4 in HT, Vlak 3 in EAT, Vlak 3 in Wiskunde en Vlak 3 in enige ander drie vakke of vlak 2 in enige ander twee vakke.

​

  • Gr 8 - 9: The learner must achieve the following minimum levels: Level 4 in HL, Level 3 in FAL, Level 3 in Mathematics and level 3 in any three of the other subjects or level 2 in any two of the other subjects.

HOOF VAN AKADEMIE / HEAD OF ACADEMICS (GRAAD 8 EN 9) 

 M Hermann.jpg

Mev. M. Hermann

Adjunkhoof


GRAAD 10-12

VERPLIGTE VAKKE / COMPULSORY SUBJECTS

Afrikaans (Huistaal en Eerste addisionele taal)

Engels/English (Home language or First additional Language)

Lewensorientering / Life orientation

Wiskunde of wiskunde geletterdheid / Mathematics or Mathematical literacy

(Huistaal)
(Keuse tussen Home Language en First Additional Language)
(Keuse tussen Wiskunde en Wiskunde Geletterdheid)

KEUSE VAKKE / CHOICE OF SUBJECTS

Besigheidstudies / Business studies

Gasvryheidstudies / Hospitalitystudies

Geografie / Geography

Rekenaar Toepassings Tegnologie / Computer Applications Technology

Lewenswetenskappe / Life Science

Rekeningkunde / Accounting

Fisiese Wetenskappe / Physical Science

Landboubestuur / Agricultural management

Siviele tegnologie / Civil technology

Meganiese Tegnologie / Mechanical Technology

Ingeneurs Grafieka en Ontwerp / Enginering graphics and Design

Tegniese wiskunde / Technical Mathematics

Tegniese Wetenskap / Technical Science

Visuele Kuns / Art

Landboutegnologie/Agricultural Technology

ADDISIONELE VAKKE / ADDITIONAL SUBJECTS

‘n Leerling mag slegs ‘n maksimum van twee addisionele vakke neem. Hierdie twee keusevakke moet reeds in Graad 10 as addisionele vakke geneem word. Die aanbied van addisionele vakke is onderhewig aan die aantal leerlinge wat dit wil neem en die beskikbaarheid van ‘n onderwyser.

SLAAGVEREISTES /  PASS REQUIREMENTS

  • Gr 10-12: Die leerder moet die volgende minimum vlakke behaal: Vlak 3 in HT, Vlak 3 in enige ander twee vereiste vakke en dan vlak 2 in enige ander drie oorblywende goedgekeurde vakke.

​

  • Gr 10 - 12: The learner must achieve the following minimum levels: Level 3 in HL, Level 3 in FAL, Level 3 in any two of the required subjects and level 2 in any three of the remaining approved subjects

  • Vlak/Level 1: 0-29% 

  • Vlak/Level 2: 30-39% 

  • Vlak/Level 3: 40-49% 

  • Vlak/Level 4: 50-59% 

  • Vlak/Level 5 : 60-69% 

  • Vlak/Level 6 : 70-79% 

  • Vlak/Level 7 : 80-100%

HOOF VAN AKADEMIE / HEAD OF ACADEMICS  (GRAAD 10 - 12) 

 E.T Rossouw.jpg

Mnr. E. Rossouw

Adjunkhoof

VAKINLIGTING / SUBJECT INFORMATION

Vakkeusebemarking word jaarliks vir die graad 9-leerders aangebied om hulle behulpsaam te wees met hul vakkeuse vir  graad 10. 

 â€‹

Navrae:

Vakgerigte navrae aan die spesifieke Departementshoof.

​

Subject choice  is offered annually to the Grade 9 learners to assist them with their subject choice for Grade 10.

​

Enquiries:

Subject-oriented inquiries to the specific Head of Department

bottom of page