top of page
dramafoto1.jfif
 A Venter.jpg

MEV. A. Venter
adri@hserasmus.co.za

Brief van Kultuur Koordineerder

Kultuur is een belangrike been van Hoërskool Erasmus.  Deur middel van Kultuur leer die leerders die opvoedkundige kwaliteite soos liefde vir taal, die kunste, spanwerk en deursettingsvermoë .

 

Die klem val veral op die kweek van selfvertroue. 

Ons skep geleenthede vir leerders om aan kultuuraktiwiteite deel te neem en om met ontwikkelde talent aan die verhoog en optrede blootgestel te word. 

​

Ons is 'n skool wat:

  • Leerlinge aanmoedig en aanspoor om hul talente ten volle te ontwikkel 

  • Leerlinge voorberei om onafhanklik te leer dink en op te tree, asook om verantwoordelikheid te aanvaar vir hul besluite en optrede 

  • Bestuur word deur vaste beginsels 

  • Sterk persoonlikhede ontwikkel en leerlinge na volwassewording lei, wat tegelyk gebalanseerd en veelsydig kan wees en om wyer te kan kyk as net sport en akademie.

“In krisistye is kultuur geen luukse nie, maar die hoogste vorm van selfbehoud. Want kultuur staan vir interne orde, en interne orde is die fundament van alle beskawing.” - Hennie Aucamp

WAT ONS AANBIED

bottom of page